Ek het nou die aand iewers in ‘n nagklub een van hierdie groep se musiekvideos gesien, kan om die dood toe nie die liedjie se naam onthou nie, maar dit was een of ander catchy tune gewees, en dan natuurlik is die girls nogal sexy!!
Die mooiste een vir my is die keyboard-speler, Katrin Siska. As jy meer oor die groep wil lees, click die link.
Nog drie foto’s van Katrin….
Geez, ek moet saamstem, sy is nogal sexy! Very nice eyes!!!
By: René on Augustus 29, 2007
at 12:53 nm
Waar is die boobs?
By: Boegie on Augustus 29, 2007
at 3:32 nm