Posted by: 4prometheus | January 26, 2008

Beautiful boobies!

Hierdie is doodeenvoudig WOW… as jy nie boobies like nie, moenie loer nie!  As jy doen, click die more-tab!!  Gou!

Read More…

Posted by: 4prometheus | January 24, 2008

Sexy girls kissing!

girlie-poster.jpg

Apparently this is the stuff that (wet)dreams are made of.  Watcha think?? 

Posted by: 4prometheus | September 28, 2007

Nature’s perfection!

I do not have words to describe this picture, fortunately a picture says a thousand words!!

 Enjoy!

Read More…

Posted by: 4prometheus | September 6, 2007

Behold perfection!

If this is not perfect, nothing is!

Read More…

Posted by: 4prometheus | August 29, 2007

Vanilla Ninja

vanilla_ninja_001.jpg

Ek het nou die aand iewers in ‘n nagklub een van hierdie groep se musiekvideos gesien, kan om die dood toe nie die liedjie se naam onthou nie, maar dit was een of ander catchy tune gewees, en dan natuurlik is die girls nogal sexy!!
Die mooiste een vir my is die keyboard-speler, Katrin Siska.  As jy meer oor die groep wil lees, click die link.

Nog drie foto’s van Katrin….

katrin-siska.jpg katinsiska1.jpg katinsiska2.jpg

Posted by: 4prometheus | August 27, 2007

Naked truth on Britney Spears!!

As it goes with female singers, Britney is HOT… smoking hot… and super sexy!  She’s got moves that will make your toes curl, and that’s when you’re not in bed….

Drewwwlll….

And today, together with Britney, another nameless beauty I managed to source off the net… hubba, hubba, hubba!

So be warned, this is not condusive to open plan offices, if you are under 18, a prune or if your name is Kruidjie-Roer-my-nie.  Enjoy lads… :mrgreen:

Read More…

Posted by: 4prometheus | August 25, 2007

Life without love.

Ek het nog nie te veel oor myself geskryf nie en het ook nog nie ‘n rede verskaf of verduidelik waaroor die pret-deel van hierdie blog gaan handel nie, so miskien is dit bietjie tyd dat ek iets daaraan doen… :mrgreen:

Een van my all-time gunsteling aktiwiteite is om met girls te chat. Soms lei dit iewers, maar baie gereeld lei dit nie in enige spesifieke rigting nie. Of om miskien effe meer akkuraat te wees, eintlik geniet ek net doodeenvoudig mense se geselskap jy sien. En as dit per toeval een of ander aantreklike dame se geselskap is, soveel te beter. :grin:
Aangesien ek nie op die oomblik in ‘n verhouding is nie, het ek gelukkig meer as voldoende geleentheid om uit te gaan, verskeie eksotiese dinge aan te vang sonder ‘n lastige gewete wat pla en dan later daaroor te tob of sommer net te sit en smile. Een so geleentheid het heeltemal onverwags so rukkie gelede sy opwagting gemaak - net so vir die interessantheid, het jy al ooit opgelet hoe, as jy ‘n meisie soek, hulle soms ewe skielik so skaars soos hoendertande is, maar boeta… wag net tot jy in ‘n verhouding is of nie soek nie… dan, whammo!… ewe skielik is hulle in oorvloed!?

Read More…

Posted by: 4prometheus | August 23, 2007

Explaining myself….

I am amazed, firstly with your response and secondly with your response!!  Some people have indicated that this blog, and primarily the pictures I posted yesterday may border on soft porn.  NOOOO… I want to shout!! :sad:

I believe in beauty.  I believe especially in the absolute beauty of the female body, the way God created it.  Oscar Wilde once said that if “man” were meant to be naked, he would have come into the world that way….  For me, there is a HUGE difference between porn, erotica and simple nude art

Perhaps I should explain this in more detail…

Read More…

Posted by: 4prometheus | August 22, 2007

Boobies!!

Hi daar, welkom by hierdie blog!!

Ek het lank gewik en geweeg en gewroeg en amper rondrollende-kussingkouende slapelose nagte gehad oor wat my eerste post op hierdie blog moet wees, and low and behold, ek het die antwoord gekry!  En skielik, in ‘n oomblik van kristal helderheid, toe strike dit my soos ‘n Mike Tyson regteropstopper in die knaters…. post oor BOOBS!  Ek like dit, alle regte mans like dit, hel…. almal like dit!  En ek is nogal ‘n kenner op hierdie gebied, soos julle mettertyd sal uitvind! :mrgreen:

Nou voor enige femmes up in arms gaan, hier is ‘n girlie author ook, en sy sal sorg dat julle monde met tye drool.  Sy’t belowe.  Maar ek kyk uit na my en die manne se belange, so vandag gaan als oor tieties.  Enjoy die volgende paar pics en moenie oor jou keyboard drool as jy ‘n dude is nie! :wink:

*Right, voor ons verder gaan en na die pics loer - moenie kyk as jy nie ten minste 18 is nie.  Ek is ernstig!  Dis niks pornografies of iets nie, maar daar is boobies, so as jy dink jy gaan nie like nie, moenie die tag click nie okay?

Read More…

Categories